Wat leer ons?
Ons bied 'n veilige en liefdevolle omgewing om te leer, te groei en te ontwikkel

3 maande tot 2 jaar
Weeklikse tema's
Prettige rympies, stories en liedjies vir taalontwikkeling
Praktiese oefeninge vir motoriese vaardighede en sensoriese ervaring vir kognektiewe ontwikkeling
Veilige speelplek
Baie liefde en aandag
Juffrou met assistent

2-3 jaar
Opvoedkunde lesse
Weeklikse temas
Potty training
Gekwalifiseerde juffrou
Dance Tots en Monkeynastix weekliks

3-4 jaar
Opvoedkunde lesse
Weeklikse temas: Elke tema bevat fokus op wiskunde, taal, kreatiwiteit en aktiwiteite wat ontwerp is om fyn en groot motoriese vaardighede te ontwikkel
Potty training
Gekwalifiseerde juffrou met assistent
Dance Tots en Monkeynastix weekliks

4-5 jaar
Opvoedkundige lesse
Verskillede temas deur die jaar
Optimale ontwikkeling vir voorbereiding vir Graad R
Fokus op geletterheid, gesyferheid en lewensvaardighede
Shift netbal en Rugga Roots weekliks

